| [00:00.000] | 作词 : Niel Schoombee |
| [00:01.000] | 作曲 : Niel Schoombee |
| [00:12.262] | Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat |
| [00:20.334] | Die ligte in die nag maak dit duidelik |
| [00:24.250] | Soms is dinge net te tydelik |
| [00:28.255] | En woorde kan ook net soveel belowe |
| [00:36.114] | Toe ek jou sien weet ek jy's verbode |
| [00:40.275] | En al wat ek wou doen is praat |
| [00:43.997] | Maar toe is dit te laat |
| [00:48.183] | Jy laat my brand |
| [00:50.163] | Ek wens ons was weer terug in gisteraand |
| [00:54.266] | My vel voel nog die passie van jou sagte hand |
| [00:57.990] | Ek wou regtig nie myself verloor |
| [01:01.742] | Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy |
| [01:06.160] | Gebruik soos jy my hande in die donker lei |
| [01:10.158] | Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly |
| [01:14.263] | Ek weet nie wat dit is nie maar dit, |
| [01:19.290] | Dit brand in my |
| [01:20.566] | Vuur op die water, ys na die front |
| [01:24.768] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [01:28.585] | Vuur op die water, ys na die front |
| [01:32.722] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [01:36.021] | So wat dan? |
| [01:37.964] | As die oggend kom en ons moet aangaan |
| [01:44.264] | Weet ek is nie een vir opgee, |
| [01:48.304] | Maar as ek moet sal ek jou tyd gee |
| [01:52.293] | Blus my vuur wat jy so gretig aansteek |
| [01:58.237] | Dis mense soos jy wat 'n hart breek |
| [02:02.233] | So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry? |
| [02:06.158] | My vingers brand maar ek wil bly |
| [02:10.185] | My vingers brand maar ek wil bly |
| [02:14.100] | Jy laat my brand |
| [02:16.239] | Ek wens ons was weer terug in gisteraand |
| [02:20.194] | My vel voel nog die passie van jou sagte hand |
| [02:23.908] | Ek wou regtig nie myself verloor |
| [02:27.785] | Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy |
| [02:32.174] | Gebruik soos jy my hande in die donker lei |
| [02:36.254] | Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly |
| [02:40.062] | Ek weet nie wat dit is nie maar dit, |
| [02:45.169] | Dit brand in my |
| [02:46.525] | Vuur op die water, ys na die front |
| [02:50.559] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [02:54.628] | Vuur op die water, ys na die front |
| [02:58.423] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [03:02.758] | Vuur op die water, ys na die front |
| [03:06.664] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [03:10.709] | Vuur op die water, ys na die front |
| [03:14.699] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [03:18.190] | Jy laat my brand |
| [03:20.235] | Ek wens ons was weer terug in gisteraand |
| [03:24.258] | My vel voel nog die passie van jou sagte hand |
| [03:27.962] | Ek wou regtig nie myself verloor, verloor |
| [03:32.757] | Tot op die grond! |
| [00:00.000] | zuo ci : Niel Schoombee |
| [00:01.000] | zuo qu : Niel Schoombee |
| [00:12.262] | Die langpad kan somtyds bietjie van mens wegvat |
| [00:20.334] | Die ligte in die nag maak dit duidelik |
| [00:24.250] | Soms is dinge net te tydelik |
| [00:28.255] | En woorde kan ook net soveel belowe |
| [00:36.114] | Toe ek jou sien weet ek jy' s verbode |
| [00:40.275] | En al wat ek wou doen is praat |
| [00:43.997] | Maar toe is dit te laat |
| [00:48.183] | Jy laat my brand |
| [00:50.163] | Ek wens ons was weer terug in gisteraand |
| [00:54.266] | My vel voel nog die passie van jou sagte hand |
| [00:57.990] | Ek wou regtig nie myself verloor |
| [01:01.742] | Hoe kan ek anders met daai donker o wat jy |
| [01:06.160] | Gebruik soos jy my hande in die donker lei |
| [01:10.158] | Ek weet dis teen die re ls maar ek wil langer bly |
| [01:14.263] | Ek weet nie wat dit is nie maar dit, |
| [01:19.290] | Dit brand in my |
| [01:20.566] | Vuur op die water, ys na die front |
| [01:24.768] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [01:28.585] | Vuur op die water, ys na die front |
| [01:32.722] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [01:36.021] | So wat dan? |
| [01:37.964] | As die oggend kom en ons moet aangaan |
| [01:44.264] | Weet ek is nie een vir opgee, |
| [01:48.304] | Maar as ek moet sal ek jou tyd gee |
| [01:52.293] | Blus my vuur wat jy so gretig aansteek |
| [01:58.237] | Dis mense soos jy wat ' n hart breek |
| [02:02.233] | So hoekom is ek ' n sucker vir seerkry? |
| [02:06.158] | My vingers brand maar ek wil bly |
| [02:10.185] | My vingers brand maar ek wil bly |
| [02:14.100] | Jy laat my brand |
| [02:16.239] | Ek wens ons was weer terug in gisteraand |
| [02:20.194] | My vel voel nog die passie van jou sagte hand |
| [02:23.908] | Ek wou regtig nie myself verloor |
| [02:27.785] | Hoe kan ek anders met daai donker o wat jy |
| [02:32.174] | Gebruik soos jy my hande in die donker lei |
| [02:36.254] | Ek weet dis teen die re ls maar ek wil langer bly |
| [02:40.062] | Ek weet nie wat dit is nie maar dit, |
| [02:45.169] | Dit brand in my |
| [02:46.525] | Vuur op die water, ys na die front |
| [02:50.559] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [02:54.628] | Vuur op die water, ys na die front |
| [02:58.423] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [03:02.758] | Vuur op die water, ys na die front |
| [03:06.664] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [03:10.709] | Vuur op die water, ys na die front |
| [03:14.699] | Ek en jy brand af tot op die grond |
| [03:18.190] | Jy laat my brand |
| [03:20.235] | Ek wens ons was weer terug in gisteraand |
| [03:24.258] | My vel voel nog die passie van jou sagte hand |
| [03:27.962] | Ek wou regtig nie myself verloor, verloor |
| [03:32.757] | Tot op die grond! |
| [00:00.000] | zuò cí : Niel Schoombee |
| [00:01.000] | zuò qǔ : Niel Schoombee |