| [00:06.918] |
Weet dis verby maar ek bly dink aan jou |
| [00:10.730] |
Vergeet die sleg en bly die goed onthou |
| [00:14.643] |
Tyd maak gesond maar al die merke bly |
| [00:18.682] |
As ek dit sien dink ek aan jou en my |
| [00:23.985] |
Maar ek kon nie nog meer gegee het |
| [00:27.611] |
As jy maar net ook probeer het |
| [00:31.649] |
Het jou stem al vergeet |
| [00:33.751] |
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer |
| [00:38.891] |
En ek mis, eet, slaap, herhaal |
| [00:46.886] |
Het gestop, met ons verhaal |
| [00:55.496] |
Het die oud net opgeraak |
| [00:59.277] |
Van oor begin weer foute maak |
| [01:04.439] |
Mis, eet, slaap, herhaal |
| [01:10.744] |
Mis, eet, slaap, herhaal |
| [01:18.734] |
By 'n kruispad het ek jou ontmoet |
| [01:22.797] |
Saam gerus en toe weer gegroet |
| [01:26.697] |
Jy in een rigting, ek 'n ander een |
| [01:30.768] |
So hartseer hoe n mens se hart moet leer |
| [01:35.825] |
Maar ek kon nie nog meer gegee het |
| [01:39.625] |
As jy maar net ook probeer het |
| [01:43.607] |
Het jou stem al vergeet |
| [01:45.739] |
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer |
| [01:51.370] |
En ek mis, eet, slaap, herhaal |
| [01:59.405] |
Het gestop, met ons verhaal |
| [02:07.266] |
Het die oud net opgeraak |
| [02:11.273] |
Van oor begin weer foute maak |
| [02:16.678] |
Mis, eet, slaap, herhaal |
| [02:24.333] |
Weet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe |
| [02:32.273] |
Wees net seker jyt als probeer, elke kans gegee |
| [02:39.877] |
Ek wil net nie meer |
| [02:43.459] |
So mis, eet, slaap, herhaal |
| [02:50.963] |
Het gestop, met ons verhaal |
| [02:59.244] |
Het die oud net opgeraak |
| [03:03.158] |
Van oor begin weer foute maak |
| [03:08.415] |
Mis, eet, slaap, herhaal |
| [03:14.062] |
Mis, eet, slaap, herhaal |