[00:00.00] 作词 : Johan Vorster/Christoph Kotze/Bok Van Blerk [00:01.00] 作曲 : Johan Vorster/Christoph Kotze/Bok Van Blerk [00:06.96]Daars 'n nuwe boer op die dorp [00:10.12]Sy dra haar khaki rokkies kort [00:13.55]Sy ry 'n F250 opgeroesde Ford [00:20.66]Sy ken van trekker ry [00:24.09]En in die kroeg baklei [00:27.58]En ek wens ek kon die geheim [00:30.88]Van haar boerdery kry [00:33.87]En ons skree [00:35.58]Wys my jou lemoene [00:38.97]Of jou boer pampoene [00:42.39]Ek wil so graag aan dit voel [00:49.23]Of jou kaalgat perskes [00:52.42]Of dit die moeite werd is [00:55.80]Ek sal dit defnitief moet proe [01:01.63]Ons het twee bottels kaf gedraf [01:04.99]Die spioene het nuwe krag [01:08.61]Die honde het beginne blaf [01:11.31]Soos ons in die langras le en wag [01:15.73]Hande-viervoet tot by die stoor [01:18.82]Toe japie hoor hoe haal sy oor [01:22.70]Toe ek weer sien staan sy reg voor my [01:25.90]Met 'n haal geweer gerig op my [01:30.25]En ons skree [01:32.06]Wys my jou lemoene [01:35.54]Of jou boer pampoene [01:38.95]Ek wil so graag aan dit voel [01:45.82]Of jou kaalgat perskes [01:49.25]Of dit die moeite werd is [01:52.63]Ek sal dit defnitief moet proe [01:59.25]"okay sally jy nou vir ons gevang [02:01.94]Ons is nou op helder dag betrap [02:04.32]Maar kan ons maar kan ons nie maar 'n plan maak dat ons tog jou lemoene sien nie [02:08.13]Iets vir iets ons sal jou ons pere wys, dan wys jy ons jou lemoene" [02:13.24]Wys my jou lemoene [02:16.68]Of jou boer pampoene [02:20.12]Ek wil so graag aan dit voel [02:26.96]Of jou kaalgat perskes [02:30.31]Of dit die moeite werd is [02:33.75]Ek sal dit defnitief moet proe [02:39.12]En ons skree [02:40.69]Wys my jou lemoene [02:44.11]Of jou boer pampoene [02:47.54]Ek wil so graag aan dit voel [02:54.40]Of jou kaalgat perskes [02:57.76]Of dit die moeite werd is [03:01.23]Ek sal dit defnitief moet proe [03:08.13]Ek sal dit defnitief moet proe [03:14.94]Ek sal dit defnitief moet proe