| Song | Storie |
| Artist | Loki Rothman |
| Album | Op My Pad |
| Dis laat in die aand | |
| Stoksiel alleen | |
| Sukkel om te slaap | |
| Voel of die tyd stil staan | |
| Wanneer het als so deurmekaar geraak? | |
| Is dit nou te laat? | |
| Kop op my kussing | |
| En ek sukkel om sin te maak | |
| Het jy dit klaar laat gaan | |
| Gebreekte stukke pas nooit weer goed in mekaar. | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Net nog 'n probleem | |
| Ek weet nie meer | |
| Net die tyd sal leer | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Hoe lank gaan dit neem | |
| Om van jou te vergeet | |
| Dis 'n storie waar my hart breek | |
| Gedagtes raas | |
| Stadig maar seker | |
| Vermoor ek al my balans | |
| En dit slaan my nou | |
| So bietjie laat | |
| Ek wonder saam met wie is jy uit vanaand | |
| En ek wou net weg raak | |
| Jy't aan beweeg | |
| Nou's als deurmekaar | |
| Kan ons dit uit praat | |
| Want die wêreld draai en dis net ek wat stil staan | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Net nog 'n probleem | |
| Ek weet nie meer | |
| Net die tyd sal leer | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Hoe lank gaan dit neem | |
| Om van jou te vergeet | |
| Dis 'n storie waar my hart breek | |
| Dit is laat in die aand | |
| Stoksiel alleen | |
| Sukkel om te slaap | |
| Voel of die tyd stil staan | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Net nog 'n probleem | |
| Ek weet nie meer | |
| Net die tyd sal leer | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Hoe lank gaan dit neem | |
| Om van jou te vergeet | |
| Dis 'n storie waar my hart breek | |
| Dis 'n storie waar my hart breek |
| Dis laat in die aand | |
| Stoksiel alleen | |
| Sukkel om te slaap | |
| Voel of die tyd stil staan | |
| Wanneer het als so deurmekaar geraak? | |
| Is dit nou te laat? | |
| Kop op my kussing | |
| En ek sukkel om sin te maak | |
| Het jy dit klaar laat gaan | |
| Gebreekte stukke pas nooit weer goed in mekaar. | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Net nog ' n probleem | |
| Ek weet nie meer | |
| Net die tyd sal leer | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Hoe lank gaan dit neem | |
| Om van jou te vergeet | |
| Dis ' n storie waar my hart breek | |
| Gedagtes raas | |
| Stadig maar seker | |
| Vermoor ek al my balans | |
| En dit slaan my nou | |
| So bietjie laat | |
| Ek wonder saam met wie is jy uit vanaand | |
| En ek wou net weg raak | |
| Jy' t aan beweeg | |
| Nou' s als deurmekaar | |
| Kan ons dit uit praat | |
| Want die w reld draai en dis net ek wat stil staan | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Net nog ' n probleem | |
| Ek weet nie meer | |
| Net die tyd sal leer | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Hoe lank gaan dit neem | |
| Om van jou te vergeet | |
| Dis ' n storie waar my hart breek | |
| Dit is laat in die aand | |
| Stoksiel alleen | |
| Sukkel om te slaap | |
| Voel of die tyd stil staan | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Net nog ' n probleem | |
| Ek weet nie meer | |
| Net die tyd sal leer | |
| Miskien is jy net nog een | |
| Storie waar my hart breek | |
| Hoe lank gaan dit neem | |
| Om van jou te vergeet | |
| Dis ' n storie waar my hart breek | |
| Dis ' n storie waar my hart breek |