[00:12.74] Neem 'n foto nou [00:15.11] O die weer kom vanaand [00:18.53] Soos 'n beer oor die berg [00:24.56] Hou die lappe bo jou [00:26.75] Jy's al weer in jou troebeltyd [00:30.55] Oe ek sweer ek wou jou betyds hier uit kry [00:38.17] [00:40.20] Kan jy nou sien my vyand [00:43.86] Stuur vuur na my hart [00:50.50] Ek het gesê ek kan nie brand nie ek vonk [01:01.39] Ek vonk net [01:04.79] [01:16.16] Sê vir hulle jy bly [01:18.08] Nou al vir vier jaar by my [01:21.77] In die vuur daar by my [01:27.72] Hou die lappe bo jou [01:30.32] Jy's al weer in jou troebeltyd [01:33.87] Ek sweer ek wou jou betyds hier uit kry [01:43.36] Kan jy nou sien my vyand [01:47.74] Stuur vuur na my hart [01:51.99] [01:54.06] Ek het gesê ek kan nie brand nie ek vonk [02:04.71] Ek vonk net [02:06.06]