[00:16.84] Kyk uit vir jouself in die donker [00:21.01] die liggies is skaars maar dis helder [00:25.77] pasop vir die wat jou blind maak [00:31.42] dra jou [00:34.02] hard op jou mou [00:35.64] jou siel in jou sak [00:37.46] gedagtis in jou hart [00:39.27] en wees eerlik met jouself [00:44.29] wees eerlik [00:46.58] ooooooooo [01:04.12] Wees oop om te val deur die lewe [01:09.22] vervelig aspris skuif ons nader [01:13.18] aan die wat ons heel maak [01:19.99] dra jou [01:22.20] hard op jou mou [01:23.40] jou siel in jou sak [01:25.36] jou gedagtis in jou hart [01:27.23] en wees eerlik met jouself [01:30.46] wees eerlik [01:33.52] Hopelik sal 'n hoop geluk [01:38.05] help dat ek hier uitkom [01:40.55] eks jammer ek se wat ek dink [01:44.48] moet ek eerder dink wat ek sê? [01:51.07] Hopelik sal 'n hoop geluk [01:54.76] help dat ek hier uitkom [01:57.27] eks jammer ek se wat ek dink [02:01.06] moet ek eerder dink wat ek sê? [02:40.02] Hopelik sal 'n hoop geluk [02:42.31] help dat ek hier uitkom [02:45.05] eks jammer ek se wat ek dink [02:48.54] moet ek eerder dink wat ek sê? [02:55.58] Hopelik sal 'n hoop geluk [02:57.95] help dat ek hier uitkom [03:01.39] eks jammer ek se wat ek dink [03:04.92] moet ek eerder dink wat ek sê? [03:11.68] Hopelik sal 'n hoop geluk [03:14.63] help dat ek hier uitkom [03:17.28] eks jammer ek se wat ek dink [03:21.15] moet ek eerder dink wat ek sê? [03:27.33] Hopelik sal 'n hoop geluk [03:30.67] help dat ek hier uitkom [03:33.17] eks jammer ek se wat ek dink [03:36.95] moet ek eerder dink wat ek sê? [03:43.76] ooooooooooo [03:48.56] ooooooooo [04:10.75]