作词 : Johannes Brümmer AKA Fatman/Werner Beukes 作曲 : Johannes Brümmer AKA Fatman/Werner Beukes (SOS) (SOS) Vat my weg vat my hart Vat my seer al my smart Le by my by my vanaand Dis net ek, dis net jy Dis net ons ons is saam Le by my by my vanaand SOS Hoor die akoorde SOS Glo al my woorde SOS Praat met my ek luister SOS Se my jys myne SOS Lees al my syne SOS Praat met my ek luister Leer my leef leer my droom Leer my lag ek gee oor Le by my by my vanaand Elke noot elke traan Elke woord ewig saam Le by my by my vanaand SOS Hoor die akoorde SOS Glo al my woorde SOS Praat met my ek luister SOS Se my jys myne SOS Lees al my syne SOS Praat met my ek luister SOS Hoor die akoorde SOS Glo al my woorde SOS Praat met my ek luister SOS Se my jys myne SOS Lees al my syne SOS Praat met my ek luister SOS