作词 : Arno Carstens/Fred den Hartog 作曲 : Arno Carstens/Fred den Hartog Met jou rug teen die muur En die kranse van bo En die toorende reen, wat nat nat woed Gly ons heen en weer tussen donder en branders En branders breek teen die hawe muur Dis n bottel sonder prop En branders breek teen die hawe muur 'N Bottel sonder prop Vergeet ons hier, vergeet ons hier En die vlae van wind En die vlae van weer In n vissersdorp, met rooi dak en 4 muur Platespeler bring nuwe genot uit n ou melodiee Roman x 9 Dis n bottel sonder prop En brandеrs breek teen die hawe muur 'N Bottel sondеr prop Vergeet ons hier, teen die hawe muur Bottel sonder prop En branders breek teen die hawe muur 'N Bottel sonder prop Vergeet ons hier, vergeet ons hier Dit is storms soos die Wat baie laat bid En dis 'n aand soos vannaand where living ain't easy Maar veiligheid bloei uit 'n gloed van n kaggel En dis 'n aand soos vannaand waar branders breek uit 'n hawe muur En dis 'n bottel sonder prop, en branders breek teen die hawe muur Bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier Bottel sonder prop, en branders breek teen die hawe muur Bottel sonder prop, vergeet ons hier, vergeet ons hier Vergeet ons hier, vergeet ons hier