| Song | Jou Lippe |
| Artist | Danny Smoke |
| Album | Jou Lippe |
| Ek hou jou vas maar ek kan nie klou nie | |
| Ek kan nie glo dat jy is so stout nie | |
| Ooh my hart | |
| Ek kan dit nie langer vat | |
| Jy trek my uit met jou honger oë | |
| Wie sou kon glo dat jy is so | |
| Ooh my hart | |
| Kan nie soveel vat | |
| Die koeël is deur die kerk | |
| n Mond soos daai kan vir my werk | |
| Dis jou lippe wat dit vir my doen | |
| Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen | |
| Ek smelt weg in jou mond | |
| Dis jou lippe wat gemaak is vir my | |
| Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe | |
| Wat dit vir my doen | |
| Jy maak die wild los hier binne my | |
| Ek wil net jag en ek gaan jou kry | |
| Ooh my hart (ooh my hart) | |
| Wil net alles vat | |
| Ek word oorval met n hoë verwagting | |
| Ek was nog nooit so bitter kort van asem | |
| Ooh my hart (ooh my hart) | |
| Weet dit is nou te laat | |
| Die koeël is deur die kerk | |
| n Mond soos daai kan vir my werk | |
| Dis jou lippe wat dit vir my doen | |
| Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen | |
| Ek smelt weg in jou mond | |
| Dis jou lippe wat gemaak is vir my | |
| Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe | |
| Wat dit vir my doen | |
| Maar my grootste vrees is dat ek uit hierdie kamer uit sal stap | |
| En nooit weer voel soos nou nie (my liefling voel soos nou nie) | |
| Want jou lippe wat my insluk | |
| Jy weet niks proe soos jou nie | |
| Jy weet niks proe soos jou nie | |
| Jy het dit geweet | |
| Dis jou lippe wat dit vir my doen | |
| Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen | |
| Ek smelt weg in jou mond | |
| Dis jou lippe wat gemaak is vir my | |
| Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe | |
| Wat dit vir my doen | |
| Mmm dis jou lippe, wat dit vir my doen |
| Ek hou jou vas maar ek kan nie klou nie | |
| Ek kan nie glo dat jy is so stout nie | |
| Ooh my hart | |
| Ek kan dit nie langer vat | |
| Jy trek my uit met jou honger o | |
| Wie sou kon glo dat jy is so | |
| Ooh my hart | |
| Kan nie soveel vat | |
| Die koe l is deur die kerk | |
| n Mond soos daai kan vir my werk | |
| Dis jou lippe wat dit vir my doen | |
| Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen | |
| Ek smelt weg in jou mond | |
| Dis jou lippe wat gemaak is vir my | |
| Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe | |
| Wat dit vir my doen | |
| Jy maak die wild los hier binne my | |
| Ek wil net jag en ek gaan jou kry | |
| Ooh my hart ooh my hart | |
| Wil net alles vat | |
| Ek word oorval met n ho verwagting | |
| Ek was nog nooit so bitter kort van asem | |
| Ooh my hart ooh my hart | |
| Weet dit is nou te laat | |
| Die koe l is deur die kerk | |
| n Mond soos daai kan vir my werk | |
| Dis jou lippe wat dit vir my doen | |
| Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen | |
| Ek smelt weg in jou mond | |
| Dis jou lippe wat gemaak is vir my | |
| Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe | |
| Wat dit vir my doen | |
| Maar my grootste vrees is dat ek uit hierdie kamer uit sal stap | |
| En nooit weer voel soos nou nie my liefling voel soos nou nie | |