Sproetjes - Dana Winner Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die stadse lawaai Waar die kinders na skool in die middae Kom speel en baljaar En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant Alleen Met traantjies wat rol oor haar Sproetgesiggie heen En ek sê 'sproetjies liefling daar 's n Reënboog in jou oë Wil jy graag 'n groot geheim hoor Almal wil graag soos jy waes Want jy's pragtig liefling' en sy druk Saggies my hand en sê 'Ek wens ek kon my deur jou oë sien' Al die somers en winters is nou reeds so Lankal verby En die glimlag van jonkwees verberg soms n Ou hartseer pyn En eendag sien ek sproetjies weer en my oë Staar verdwaas Want die lelike eendjie verander in die Mooiste swaan En ek sê 'sproetjies jy's pragtig' en sy druk Saggies my hand En sê 'ek wens ek kon my deur jou oë sien' Ek gaan by die skouburg een aand na n Opvoering kyk En daar dans n meisie wat net soos n Veëprinses lyk Met n glimlag so stralend begroet sy die Hele gehoor Ek sien toe dis sproetjies wat harte so Bekoor En ek sê 'sproetjies liefling dear's n Reënboog in jou oë Onthou jy nog die parkie en die trane in jou Oë Sproetjies jy's pragtig' en ek hou haar teen My vas Sy sê 'ek wens ek kon my deur jou oë sien Ek wens ek kon my deur jou oë sien'