[00:00.00]Sproetjes - Dana Winner [00:17.09]Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die stadse lawaai [00:25.35]Waar die kinders na skool in die middae [00:28.65]Kom speel en baljaar [00:33.87]En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant [00:38.11]Alleen [00:42.10]Met traantjies wat rol oor haar [00:44.44]Sproetgesiggie heen [00:49.15]En ek sê 'sproetjies liefling daar 's n [00:55.03]Reënboog in jou oë [00:57.45]Wil jy graag 'n groot geheim hoor [01:01.71]Almal wil graag soos jy waes [01:05.18]Want jy's pragtig liefling' en sy druk [01:10.75]Saggies my hand en sê [01:13.91]'Ek wens ek kon my deur jou oë sien' [01:25.57]Al die somers en winters is nou reeds so [01:29.04]Lankal verby [01:33.39]En die glimlag van jonkwees verberg soms n [01:36.97]Ou hartseer pyn [01:41.54]En eendag sien ek sproetjies weer en my oë [01:45.15]Staar verdwaas [01:49.27]Want die lelike eendjie verander in die [01:52.80]Mooiste swaan [01:56.48]En ek sê 'sproetjies jy's pragtig' en sy druk [02:02.30]Saggies my hand [02:04.21]En sê 'ek wens ek kon my deur jou oë sien' [02:16.90]Ek gaan by die skouburg een aand na n [02:20.01]Opvoering kyk [02:24.62]En daar dans n meisie wat net soos n [02:27.71]Veëprinses lyk [02:32.09]Met n glimlag so stralend begroet sy die [02:35.50]Hele gehoor [02:40.06]Ek sien toe dis sproetjies wat harte so [02:43.85]Bekoor [02:46.98]En ek sê 'sproetjies liefling dear's n [02:51.93]Reënboog in jou oë [02:55.48]Onthou jy nog die parkie en die trane in jou [03:01.48]Oë [03:03.35]Sproetjies jy's pragtig' en ek hou haar teen [03:08.65]My vas [03:09.96]Sy sê 'ek wens ek kon my deur jou oë sien [03:18.69]Ek wens ek kon my deur jou oë sien'