[00:09.05] Sien die stofpad van my siel ek is moeg ek is droog ek is klaar [00:18.73] Die dag was lank die son bly hoog net ‘n reënwolk en als laat bedaar [00:27.40] Dan sien ek jou staan [00:31.83] En alles word stil [00:38.00] Die windpomp draai sy lemme flou maar die water het lank reeds gestop [00:47.71] Die wind bly teister hou aan draai sy gefluister sit vas in my kop [00:55.64] Dan sien ek jou staan [01:00.63] En alles word stil [01:06.01] Deur die skroei van die son deur die wind [01:11.11] Jou liefde maak my soos ‘n kind [01:15.65] Ek is ryk want jy het my lief [01:19.92] O ek is ryk [01:25.22] Deur die kaalheid van droogte deur vuur [01:30.34] Dan weet ek nog steeds jy is hier [01:34.95] Ek is ryk want jy het my lief [01:39.21] O ek is ryk [01:54.72] Ek vind my rus hier in jou koelte jou stoep my bestemming van vrede [02:04.21] Jy vat my hand kyk in my oë en ek weet als sal uitwerk [02:11.60] Ons Vader sal sorg deur die skroei van die son deur die wind [02:18.46] Jou liefde maak my soos ‘n kind [02:22.81] Ek is ryk want jy het my lief [02:27.21] O ek is ryk [02:32.46] Deur die kaalheid van droogte deur vuur [02:37.45] Dan weet ek nog steeds jy is hier [02:42.00] Ek is ryk want jy het my lief [02:46.49] O ek is ryk [02:56.66] Ooh jou liefde gee my krag [03:08.70] Jou lig verdryf die nag wat weer kommer wil bring [03:20.80] Ek vind my rus hier in jou koelte jou stoep my bestemming van vrede [03:30.45] Jy vat my hand kyk in my oë en ek weet als sal uitwerk [03:37.96] Ons Vader sal sorg